song lyrics / Francois Van Coke / Daarsy Boys lyrics  | FRen Français

Daarsy Boys lyrics

Performers Francois Van CokeHunter Kennedy

Daarsy Boys song lyrics by Francois Van Coke official

Daarsy Boys is a song in Afrikaans

Ek is nie baie goed nie
Maar ek try nogal hard
Ek kry nie baie geld nie
Maar ek kry baie kak
Het ambisie
Geen illusie
Los my potensiaal by die huis
Verskoon my
Ek sien jou nou
Moet net die rekening kry
Verskoon my kind wat aan joune stamp
Sy is maar net vaak
Ons het lanklaas geslaap
Daarsy boys
Daarsy boys
Laat hy val waar hy wil
Daarsy boys
Daarsy boys
Ek was Mnr. Bellville

Ek's net 'n anargis wat bly in die burbs
Bly in die burbs
Ek's net 'n anargis wat eet by die Spur
Ja, ons eet by die Spur

Moses was 'n shaman
Haile Selassie Jah man
Die boom maak ons wys
Beskerm ons teen Satan
Nog 'n hotelkamer
CNN
Nog 'n hungover kop
Wat sukkel om wakker te word
Nog 'n security check
Nog 'n skietgebed
Weed is legal
Hoekom worry ek?
Blaas die kar speakers op
Skink nog 'n dop as
Killing in the Name op die radio pomp
Daarsy boys, hey!
Dit was nou pret
Daarsy boys
Daarsy boys
Ek is agtuur in die bed
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Daarsy Boys lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the helmet
2| symbol to the right of the padlock
3| symbol at the bottom of the thumbs up
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid