song lyrics / Francois Van Coke / Geskeurde Jeans lyrics  | FRen Français

Geskeurde Jeans lyrics

Performer Francois Van Coke

Geskeurde Jeans song lyrics by Francois Van Coke official

Geskeurde Jeans is a song in Afrikaans

Ek roep na jou
Roep omdat ek soveel van jou hou
Oor 'n naweek was dit nat soos nou
Somerliefde in die storm

Toe soek ek meer
Meer as wat jy toe vir my wou gee
Jy het nee gesê
Maar ja gevoel
Wat het jou aan my laat twyfel?

As jy my terug wil hê
Laat jou hart vir jou sê (Dit wat jou kop wil hê is wat jou lyf wil hê)
Sou jy my weer onthou as ek lyk soos toe (Sou jy my weer onthou)

In my geskeurde jeans
Was jy nog lief vir my
Ek sal dit moet gaan soek en uit my kas uit kry
My geskeurde jeans

Ek dink weer terug
Aan die soene in die oggend lug
Voel hoe druk die wind my teen jou vas
Jy kan my nie so vergeet nie

Het jy gevoel
Meer as wat jy wou toe raak jy bang
Dit is hoe dit werk, wat die liefde doen
Laat jou vlieg as jy nie terug hou

As jy my terug wil hê
Laat jou hart vir jou sê (Net wat jou kop wil hê is wat jou lyf wil hê)
Sou jy my weer onthou as ek lyk soos toe (Sou jy my weer onthou)

In my geskeurde jeans
Was jy nog lief vir my
Ek sal dit moet gaan soek en uit my kas uit kry
My geskeurde jeans
En dit voel ek weer
Asof ek jou kan terug kry
Want dis wat jy soek en hoe jy my onthou
My geskeurde jeans

In my geskeurde jeans
Was jy nog lief vir my
Ek sal dit moet gaan soek en uit my kas uit kry
My geskeurde jeans
En dan voel ek weer
Asof ek jou kan terug kry
Want dis wat jy soek en hoe jy my onthou
My geskeurde jeans
My geskeurde jeans
My geskeurde jeans
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Geskeurde Jeans lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the suitcase
2| symbol to the right of the padlock
3| symbol to the right of the target
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid