song lyrics / Francois Van Coke / Engel lyrics  | FRen Français

Engel lyrics

Performer Francois Van Coke

Engel song lyrics by Francois Van Coke official

Engel is a song in Afrikaans

Ek het vriende wat ek sien, ek is verslaaf aan nikotien
Ek hou van karre wat kan ry, ek huil gewoonlik as ek baklei
Ek het gedink dat dit sou reën, toe word ek stil en wag alleen
Toe jy kom klop het aan my deur

Ek het 'n dak bo oor my kop en in die winter like ek sop
Ek raak benoud wanneer jy luister net soos wanneer mense fluister
Ek wonder of jy sal onthou dat jou woorde aan my klou
As jy my insluk sonder om te kou

En ek skreeu 'n song vir jou my lief, bly nog 'n rukkie asseblief
Want as ek sing dan sing jy saam, in 'n droom roep ek jou naam

Ek is so dronk soos Koos Kombuis, daar is geen swembad by my huis
My sussie bly in Potchefstroom, die mense daar rook almal boom
Vier seisoene in 'n traan, hou my vas wanneer jy gaan
En ek weer alleen hier staan

En ek skreeu 'n song vir jou my lief, bly nog 'n rukkie asseblief
Want as ek sing dan sing jy saam, in 'n droom roep ek jou naam

Ek skreeu 'n song vir jou my lief, jy is 'n engel en 'n dief
Want as ek sing dan sing jy saam, In 'n droom roep ek jou naam
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Engel lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the trash
2| symbol to the right of the helmet
3| symbol at the top of the camera
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid