song lyrics / Francois Van Coke / Ek Skyn (Heilig) lyrics  | FRen Français

Ek Skyn (Heilig) lyrics

Performer Francois Van Coke

Ek Skyn (Heilig) song lyrics by Francois Van Coke official

Ek Skyn (Heilig) is a song in Afrikaans

Te vinnig
Te veel
Ek sal al my beloftes breek as jy my net 'n kans kan gee

Wie sal vir my liefde maak?
Wie sal vir my liefde maak?
As die somer so lekker is, hoekom voel ek so fucked?

Ek skyn
Ek skyn heilig onder die straatlig, onder die maanlig
Sê vir my as die rewolusie verby is

Geliefdes
Ons weet
'n Hond sal altyd na sy braaksel toe terugkeer

Moenie so verbaas wees nie
Gooi net 'n bietjie vet op die vuur
Doos siek en melancholies

Ek skyn
Ek skyn heilig onder die straatlig, onder die maanlig
Sê vir my as die rewolusie verby is
Ek bly verveeld en my bene is seer
O ek staan voor jou deur en my kop klop

Genade onbeskryflik groot
Ek is die hel in
Bibber en beef die boere bedriëer, die wêreld gaan jou haat, my seun
As jy die waarheid praat gaan hulle jou wil doodmaak

Ek skyn
Ek skyn heilig onder die straatlig, onder die maanlig
Sê vir my as die rewolusie verby is
Ek bly verveeld en my bene is seer
Ek staan voor jou deur en my kop klop
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ek Skyn (Heilig) lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the clock
2| symbol at the bottom of the thumbs up
3| symbol to the right of the target
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid