song lyrics / Clamber Club / Gee 'N Drukkie lyrics  | FRen Français

Gee 'N Drukkie lyrics

Performers Clamber ClubSaranti Reeders

Gee 'N Drukkie song lyrics by Clamber Club official

Gee 'N Drukkie is a song in Afrikaans

Gee 'n drukkie sag as iemand nie kan lag
Gee 'n drukkie sag as iemand dit slegs verwag
Kom wees sagmoedig jy sal vrede vind
Gee liefde dis my wens aan pa, ma en kind
Die liefde maak van jou 'n beter mens

Gee 'n warm glimlag aan 'n vreemdeling wat wag
Glimlag van oor tot oor selfs as niemand jou kan hoor
Kom wees sagmoedig jy sal vrede vind
Gee liefde dis my wens aan pa, ma en kind
Die liefde maak van jou 'n beter mens

Gee 'n bietjie warmte as iemand so koud kry
Gee 'n bietjie warmte selfs 'n handdruk maak mens bly
Kom wees sagmoedig jy sal vrede vind
Gee liefde dis my wens aan pa, ma en kind
Die liefde maak van jou 'n beter mens
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Gee 'N Drukkie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the house
2| symbol to the left of the target
3| symbol to the right of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid