paroles de chanson / Clamber Club parole / Gee 'N Drukkie lyrics  | ENin English

Paroles de Gee 'N Drukkie

Interprètes Clamber ClubSaranti Reeders

Paroles de la chanson Gee 'N Drukkie par Clamber Club lyrics officiel

Gee 'N Drukkie est une chanson en Afrikaans

Gee 'n drukkie sag as iemand nie kan lag
Gee 'n drukkie sag as iemand dit slegs verwag
Kom wees sagmoedig jy sal vrede vind
Gee liefde dis my wens aan pa, ma en kind
Die liefde maak van jou 'n beter mens

Gee 'n warm glimlag aan 'n vreemdeling wat wag
Glimlag van oor tot oor selfs as niemand jou kan hoor
Kom wees sagmoedig jy sal vrede vind
Gee liefde dis my wens aan pa, ma en kind
Die liefde maak van jou 'n beter mens

Gee 'n bietjie warmte as iemand so koud kry
Gee 'n bietjie warmte selfs 'n handdruk maak mens bly
Kom wees sagmoedig jy sal vrede vind
Gee liefde dis my wens aan pa, ma en kind
Die liefde maak van jou 'n beter mens
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Gee 'N Drukkie

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de la loupe
2| symbole en haut du smiley
3| symbole à gauche du nuage
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid