paroles de chanson / Clamber Club parole / Ek'S 'N Besige Bytjie lyrics  | ENin English

Paroles de Ek'S 'N Besige Bytjie

Interprètes Clamber ClubSaranti Reeders

Paroles de la chanson Ek'S 'N Besige Bytjie par Clamber Club lyrics officiel

Ek'S 'N Besige Bytjie est une chanson en Afrikaans

Ek's 'n besige bytjie
Kyk net na my
Ek's 'n besige bytjie
Ek sal jou wet
Aai daar's nooit tyd vir pret nie

Bzzz bzzz bzzz die hele dag
Ek's so besig besig besig g'n tyd om te wag
Ek werk heeldag net geen tyd vir pret
Ek maak soete heuning wat jou laat spring

Ek's 'n besige bytjie
Kyk net na my
Ek's 'n besige bytjie
Ek sal jou wet
Aai daar's nooit tyd vir pret nie

Ek het ses beentjies ek het vyf ogies
En twee klein vlerkies wat my laat vlieg en vlieg
'n Buiekorf is waar ek bly 'n swerm bye daarby
Ek maak selfs waks is fliks en rits
Asseblief verskoon my

Want ek's 'n besige bytjie
Kyk net na my
Ek's 'n besige bytjie
Ek sal jou wet
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Ek'S 'N Besige Bytjie

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de la maison
2| symbole en haut de la loupe
3| symbole en bas de la cible
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid