song lyrics / Clamber Club / Die Sirkus lyrics  | FRen Français

Die Sirkus lyrics

Performers Clamber ClubSaranti Reeders

Die Sirkus song lyrics by Clamber Club official

Die Sirkus is a song in Afrikaans

Ons gaan nou na die sirkus ons gaan nou na die sirkus
Kry die kaartjies staan in die tou komaan man maak gou
Die sirkus die sirkus dis ure se heerlike pret
Hansworse val van ver vooroor gelukkig is daar 'n net

Die sirkus die sirkus slim diertjies doen toertjies
Perde galop galop balanseer fiks en so viets
Die sirkus die sirkus die akrobaat swaai heen en weer
Slaan bolamakiesie en kyk hy val glad nie eers neer

Die sirkus die sirkus alles en almal draai rond
Die towenaar sê hard klap van die grond
Die sirkus die sirkus die mense lag en buig
Kom aan almal klap nou hard vir die sirkus en juig

Die sirkus die sirkus almal wil hier bly
Hoera dis pret hoera dis pret huh wat sê jy?
Saam was ons by die sirkus saam met ons soveel pret
Ons het onsself gate uit geniet en hoera hoera hoera
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Die Sirkus lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the house
2| symbol to the right of magnifying glass
3| symbol at the top of the cross
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid