song lyrics / Clamber Club / Op My Bootjie lyrics  | FRen Français

Op My Bootjie lyrics

Performers Clamber ClubSonja Herholdt

Op My Bootjie song lyrics by Clamber Club official

Op My Bootjie is a song in Afrikaans

Ek sit in my bootjie in die middel van die see
Ek sit in my bootjie o kom kyk na my
Ek lê in my bootjie in die middel van die see
Ek lê in my bootjie ek's tog so tevreë

Ek skarrel in my bootjie in die middel van die see
Ek skarrel in my bootjie o aga nee
Ek val uit my bootjie in die middel van die see
Ek val uit my bootjie o aga nee

Ek sit in my bootjie in die middel van die see
Ek sit in my bootjie ek's tevreë
Ek hurk in my bootjie in die middel van die see
Ek hurk in my bootjie wat wil jy nou meer

Ek skarrel in my bootjie in die middel van die see
Ek skarrel in my bootjie o ag nee
Ek val uit my bootjie in die middel van die see
Ek val uit my bootjie ek val nie meer
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Op My Bootjie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the trash
2| symbol at the bottom of the camera
3| symbol to the left of the heart
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid