song lyrics / Clamber Club / Ek'S 'N Kleine Skoenlapper lyrics  | FRen Français

Ek'S 'N Kleine Skoenlapper lyrics

Performers Clamber ClubSaranti Reeders

Ek'S 'N Kleine Skoenlapper song lyrics by Clamber Club official

Ek'S 'N Kleine Skoenlapper is a song in Afrikaans

Ek's 'n kleine skoenlapper
Vladder oorals rond
Ek vladder my vlerke
Ek vlieg fliks rond en bond

Gebore as 'n ruspikie
Kruip ek stadig op
Tot binne in 'n kokonnetjie
Kruip ek in net ek alleen

Stadig stadig stadig
Ek groei net aan en aan
Totdat ek so groot was
Ek moes buitentoe gaan

Na die grote wêreld
Uit my klein kokon
Word ek toe 'n skoenlapper
Wat ooral rond kan vlieg

En nou is ek 'n skoenlapper
Wat my vlerkies vladder
Ek vladder ooral rond
Vlieg op en weg
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ek'S 'N Kleine Skoenlapper lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of magnifying glass
2| symbol at the bottom of the bulb
3| symbol to the left of the helmet
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid