paroles de chanson / Clamber Club parole / Ek'S 'N Kleine Skoenlapper lyrics  | ENin English

Paroles de Ek'S 'N Kleine Skoenlapper

Interprètes Clamber ClubSaranti Reeders

Paroles de la chanson Ek'S 'N Kleine Skoenlapper par Clamber Club lyrics officiel

Ek'S 'N Kleine Skoenlapper est une chanson en Afrikaans

Ek's 'n kleine skoenlapper
Vladder oorals rond
Ek vladder my vlerke
Ek vlieg fliks rond en bond

Gebore as 'n ruspikie
Kruip ek stadig op
Tot binne in 'n kokonnetjie
Kruip ek in net ek alleen

Stadig stadig stadig
Ek groei net aan en aan
Totdat ek so groot was
Ek moes buitentoe gaan

Na die grote wêreld
Uit my klein kokon
Word ek toe 'n skoenlapper
Wat ooral rond kan vlieg

En nou is ek 'n skoenlapper
Wat my vlerkies vladder
Ek vladder ooral rond
Vlieg op en weg
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Ek'S 'N Kleine Skoenlapper

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas du coeur
2| symbole à gauche de l'enveloppe
3| symbole en bas du cadenas
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid