paroles de chanson / Romanz parole / My Laaste Song vir Jou lyrics  | ENin English

Paroles de My Laaste Song vir Jou

Interprète Romanz

Paroles de la chanson My Laaste Song vir Jou par Romanz lyrics officiel

My Laaste Song vir Jou est une chanson en Afrikaans

Hierdie is my laaste song vir jou
Die melodie net soos ek jou onthou
Waar woorde my ontbreek, laat note dit wegsteek
Want soete klanke help ons mos vergeet

Jy't elke stukkie van jouself gegee
Jy was daar om my trane af te vee
Ek weet jy's nog by my, ek voel jou liefde hier in my
Maar ek wens jy kon net nog 'n rukkie bly

Hierdie is my laaste song vir jou
So sprei jou vlerke oop en los my hand vir nou
Hierdie is my laaste song vir jou
En waar jy ookal gaan vat my song en ook my liefde saam, God het jou kom haal
Jy weet ons sal fine wees sonder jou

Jy was die dag daar met my eerste tree
My eerste happie kos vir my gegee
Jou soentjies was so eg, jou woorde was so reg
Met God se Woord wys jy vir my die weg

Jy't my geleer dat waarheid altyd wen
Om God te dien en hoe om Hom te ken
Om drome uit te leef, die waarheid na te streef
En elke jaar en dag volheid te leef

Hierdie is my laaste song vir jou (My laaste song vir jou)
So sprei jou vlerke oop en los my hand vir nou
Hierdie is my laaste song vir jou (My laaste song vir jou)
En waar jy ookal gaan vat my song en ook my liefde saam, God het jou kom haal
Jy weet ons sal fine wees sonder jou

Jy't belowe jy kyk altyd mooi na my (Altyd mooi na my)
Wag vir my tot ons mekaar weer eendag ry

Hierdie is my laaste song vir jou
Die note is eenvoudig net soos jy daarvan hou
Hierdie is my laaste song vir jou
Die harmonie perfek, 'n wysie wat jy sal onthou
Ek sing dit nou, hierdie laaste song vir jou

Hierdie is my laaste song vir jou (My laaste song vir jou)
So sprei jou vlerke oop en los my hand vir nou
Hierdie is my laaste song vir jou (My laaste song vir jou)
En waar jy ookal gaan vat my song en ook my liefde saam, God het jou kom haal
Jy weet ons sal fine wees sonder jou (Sonder jou)
Dis my laaste song vir jou
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de My Laaste Song vir Jou

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de la poubelle
2| symbole à droite du nuage
3| symbole en bas de l'horloge
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid