paroles de chanson / Romanz parole / Here Lei My lyrics  | ENin English

Paroles de Here Lei My

Interprète Romanz

Paroles de la chanson Here Lei My par Romanz lyrics officiel

Here Lei My est une chanson en Afrikaans

As storms my dreig
Ek rigting verloor
Ek van die veilige hawe weg dryf
Tot niemand my hoor

Net donker om my
Net 'n dowe spoor
Waar geen hoop vir my oorbly en vrees my deur boor

Here lei my, neem besit van my lewe
Heer ek vra U op my knieë om te vergewe
Bly net by my
Oe lei my

Ek het verdwaal
Van die Almag vervreemd
Gedink ek kan elke besluit sonder U neem

En elke versoeking
Was geen probleem
En elke waarskuwing van U het ek te lig op geneem

Here lei my, neem besit van my lewe
Heer ek vra U op my knieë om te vergewe
Bly net by my, o lei my
Bly net by my, o lei my

Here lei my (Neem besit van my lewe)
Heer ek vra U (Op my knieë om te vergewe)
Bly net by my, oe lei my
Bly net by my oe lei my
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Here Lei My

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite du téléviseur
2| symbole en bas du nuage
3| symbole en haut du casque
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid