paroles de chanson / Romanz parole / Heer Leef Binne My lyrics  | ENin English

Paroles de Heer Leef Binne My

Interprète Romanz

Paroles de la chanson Heer Leef Binne My par Romanz lyrics officiel

Heer Leef Binne My est une chanson en Afrikaans

Heer leef binne my, ek volg waar U my lei
Vorm my soos klei

Elke liewe oggend as die son op kom
Elke liewe keer wanneer 'n bloeisel blom jy sien
Die hele wêreld kan getuig
Die Skepper het Sy kinders ewig lief

Heer leef binne my, ek volg waar U my lei
Vorm my soos klei
Heer leef binne my, ek sing vir U dié lied
Vader laat U wil geskied

Elke liewe oomblik weet ek U is daar (U is daar)
Ek kan sien U hand is daar in alles rond om my
Die hele wêreld juig
Die Skepper het Sy kinders ewig lief

Heer leef binne my, ek volg waar U my lei
Vorm my soos klei
Heer leef binne my, ek sing vir U dié lied
Vader laat U wil geskied

Heer leef binne my, ek sing vir U dié lied
Laat U wil geskied

Heer leef binne my, ek volg waar U my lei
Vorm my soos klei (Vorm my soos klei)
Heer leef binne my, ek sing vir U dié lied
Vader laat U wil geskied (Laat U wil geskied)
Laat U wil geskied (Laat U wil geskied)
Vader laat U wil geskied
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Heer Leef Binne My

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de l'ampoule
2| symbole en bas de la maison
3| symbole à gauche de l'étoile
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid