paroles de chanson / Romanz parole / Dis Weer Septembermaand lyrics  | ENin English

Paroles de Dis Weer Septembermaand

Interprète Romanz

Paroles de la chanson Dis Weer Septembermaand par Romanz lyrics officiel

Dis Weer Septembermaand est une chanson en Afrikaans

Al is jy ver van my, jou spore het gebly
Jou glimlag en jou hart by my
Ek wil jou weer kom haal, net soen vir nog een maal
My hoofstuk sluit met ons verhaal

Dit was ons dag, dit was ons tyd
Wat het jou laat besluit?
Dit was soos gister toe jy nog hier was
Jou mond teen my gesluit

Dis weer Septembermaand
Dis lente maar dis koud vanaand
In my hart waar ek nog hoop, dis weer Septembermaand
Ek wonder oor die spore wat ons saam kon loop

Dit volg my waar ek gaan, my hart wou nooit verstaan
Want in hom dra ek steeds jou naam (Dra ek steeds jou naam)
Jy wou jou vlerke sprei oor paaie weg van my
Ek moes alleen hier agterbly

Dit was ons dag, dit was ons tyd
Wat het jou laat besluit?
Dit was soos gister toe jy nog hier was
Jou mond teen my gesluit

Dis weer Septembermaand
Dis lente maar dis koud vanaand
In my hart waar ek nog hoop, dis weer Septembermaand
Ek wonder oor die spore wat ons saam kon loop

Ek verlang na jou en ek's lief vir jou
Ek bemin en koester jou nog steeds

Dis weer Septembermaand
Dis lente maar dis koud vanaand
In my hart waar ek nog hoop, dis weer Septembermaand
Ek wonder oor die spore wat ons saam kon loop
Spore wat ons saam kon loop
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Dis Weer Septembermaand

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut du pouce en l'air
2| symbole en bas du coeur
3| symbole à droite de la croix
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid