paroles de chanson / Neil Sandilands parole / Stilte Wat Raas lyrics  | ENin English

Paroles de Stilte Wat Raas

Interprète Neil Sandilands

Paroles de la chanson Stilte Wat Raas par Neil Sandilands lyrics officiel

Stilte Wat Raas est une chanson en Afrikaans

Daar's 'n pad tussen De Rust en Willowmore
Daar's 'n pad tussen nou en 1974
Jy trek af en stap die veld in
Nog voor jy in kan asem
'n Knipoog van die Oubaas
Welkom, welkom, welkom
In die Stilte wat Raas

Nicky Lauda en ek daar by die kerk bazaar
Daar was nog lood in die tenk en 'n moeder word naar
cs jy uitkom wil jy wegkom
cs jy wegkom wil jy terugkom
Wie's baas, Wie's Klaas, Wie's Mozarella kaas?
Suutjies trap, Suutjies trap, Suutjies trap
Op die Stilte wat Raas

Daar is krag in die water wat die damwal breek
Daar's beauty in stilte vir 'n dag of 'n week
Daar's 'n engel wat omsien na die hond en die leek
En ou Simson het blind vir Delila gewreek
Wat vertel jy nou vir my?
Vir die visse en die oerdwaas
Op jou hoek 'n stukkie rooi aas
cs die wolf hier in jou nek blaas Lalela, Lalela, Lalela
Vir die stilte wat raas

Iewers links van Loxton en die môrester
Swaai die tsotsi's hulle pangas, is die pad versper
Dis nou minder praat as luister
Die tenk is leeg, die roete duister
Die wind gaan lê, die Oubaas fluister
Die Bokke moet die bal pass
En toe drop-kick Naas
In die stilte wat raas
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Stilte Wat Raas

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut du smiley
2| symbole en haut de l'étoile
3| symbole en haut de la calculatrice
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid