paroles de chanson / Juan Boucher parole / Vure, Braaivleis, Vriende lyrics  | ENin English

Paroles de Vure, Braaivleis, Vriende

Interprète Juan Boucher

Paroles de la chanson Vure, Braaivleis, Vriende par Juan Boucher lyrics officiel

Vure, Braaivleis, Vriende est une chanson en Afrikaans

Krake in die vloere kaalvoet in die sand
Vriende word gebore tussen vure wat brand
Stemme in my ore daar’s musiek in my hart kom ons raak gek

Winter raak warm wat jy drink is beperk
Gryp jou vars cane en as jy val is jy vry kom ons raak gek
Almal om die nek en raak gek

Vriende word gebore tussen vure wat brand
Tequila aan die eenkant bosveldsand as ons jonk bly
Ons almal het ‘n hart wat jonk bly

Kry jou tweede asem met ‘n Jaggerbom
Wou jou nog gryp en toe val jy om
Stemme om my ore daar’s musiek in my hart kom ons maak plek

Vriende word gebore tussen vure wat brand
Tequila aan die eenkant bosveldsand as ons jonk bly
Ons almal het ‘n hart wat jonk bly

Vriende word gebore tussen vure wat brand
Vriende word gebore tussen vure wat brand

Vriende word gebore tussen vure wat brand
Tequila aan die eenkant bosveldsand as ons jonk bly
Ons almal het ‘n hart wat jonk bly

Vriende word gebore tussen vure wat brand
Vriende word gebore tussen vure wat brand

Vriende word gebore tussen vure wat brand
Tequila aan die eenkant bosveldsand as ons jonk bly
Ons almal het ‘n hart wat jonk bly

Vriende word gebore tussen vure wat brand
Vriende word gebore tussen vure wat brand
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Vure, Braaivleis, Vriende

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut du téléviseur
2| symbole à droite de l'ampoule
3| symbole à gauche de l'horloge
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid