paroles de chanson / Juan Boucher parole / Sy lyrics  | ENin English

Paroles de Sy

Interprète Juan Boucher

Paroles de la chanson Sy par Juan Boucher lyrics officiel

Sy est une chanson en Afrikaans

Stap in die donker in die middel van die woordlose nag
En ek val oor die klippe en ek hoor hoe almal lag
Want alles voel moeilik en niks maak ooit sin
Maar steeds sal jy alles verdra daar’s ‘n vrou in jou arms

Want daar staan my lewe
En sy is my liefling
Sy is die een
Sy sal verstaan ja net sy

En al gaan als vergete
En al gaan als tot niet
Sy sal onthou
Die toekoms weer bou net vir jou

Ja net sy
Ja net sy
Ja net sy
Ja net sy

Bring al jou drome en bring al jou liefde vir my
Ons bêre dit veilig want more is die dag weer verby
En nou kan ek alles verstaan en ek sien weer die lig
Sien jy nou kans vir alles daar’s ‘n vrou in jou arms

Want daar staan my lewe
En sy is my liefling
Sy is die een
Sy sal verstaan ja net sy

En al gaan als vergete
En al gaan als tot niet
Sy sal onthou
Die toekoms weer bou net vir jou

Ja net sy
Ja net sy
Ja net sy
Ja net sy

Want alles voel moeilik en niks maak ooit sin
Maar steeds sal jy alles verdra daar’s ‘n vrou in jou arms

Want daar staan my lewe
En sy is my liefling
Sy is die een
Sy sal verstaan ja net sy

En al gaan als vergete
En al gaan als tot niet
Sy sal onthou
Die toekoms weer bou net vir jou

Ja net sy
Ja net sy
Ja net sy
Sy
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Sy

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de la valise
2| symbole à gauche du cadenas
3| symbole à gauche de la croix
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid