paroles de chanson / Juan Boucher parole / Oefen Om Te Soen lyrics  | ENin English

Paroles de Oefen Om Te Soen

Interprète Juan Boucher

Paroles de la chanson Oefen Om Te Soen par Juan Boucher lyrics officiel

Oefen Om Te Soen est une chanson en Afrikaans

Die gesig van ‘n vreemdeling
En ‘n nakende lyf
‘n Verstootende hart ‘n verdwalende siel
As jy my verniel

Die gemoed van ‘n winterling
As ek jou net kan vry
Jy sal broei in my hart tot die wêreld jou vat
Is daar niks in my pad

Liefde is al wat jy sê jy het
Jou oë bly stil want jy sê dit net
Kan ons oefen om te soen vir nou?
Kan ons oefen om te soen vir nou?

Jy gee my jou woord as jy sê jy's bang
Asseblief sal ek weet hoe om jou te vang
Kan ons oefen om te vlieg vir nou?
Kan ons oefen om te vlieg vir nou?

Jy's nie langer ‘n vreemdeling
Jy's nou iets binne my
Is my raamwerk te sag want ek bloei in die nag
Soos ek hier vir jou wag

Ek’s te diep in jou asem in
En dis sensationeel
Jou gesig wil ek hê tot jou lyf dit bly sê
Wil jy hier by my lê?

Liefde is al wat jy sê jy het
Jou oë bly stil want jy sê dit net
Kan ons oefen om te soen vir nou?
Kan ons oefen om te soen vir nou?

Jy gee my jou woord as jy sê jy's bang
Asseblief sal ek weet hoe om jou te vang
Kan ons oefen om te vlieg vir nou?
Kan ons oefen om te vlieg vir nou?

Oefen om te soen vir nou
Oefen om te soen vir nou
Oefen om te soen vir nou
Oefen om te soen vir nou

Liefde is al wat jy sê jy het
Jou oë bly stil want jy sê dit net
Kan ons oefen om te soen vir nou?
Kan ons oefen om te soen vir nou?

Jy gee my jou woord as jy sê jy's bang
Asseblief sal ek weet hoe om jou te vang
Kan ons oefen om te vlieg vir nou?
Kan ons oefen om te vlieg vir nou?
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Oefen Om Te Soen

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de l'étoile
2| symbole en haut de la maison
3| symbole à gauche de la croix
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid