paroles de chanson / Juan Boucher parole / Lip Vasbyt lyrics  | ENin English

Paroles de Lip Vasbyt

Interprète Juan Boucher

Paroles de la chanson Lip Vasbyt par Juan Boucher lyrics officiel

Lip Vasbyt est une chanson en Afrikaans

Hier staan jy voor die stage alweer
‘n Stywe swartpakkie en dis alles leer as jy jou dimpels wys
Dan maak jy ons almal mal

Jy het daai rockstar look jy maak my oë seer
Net een kyk en ek verloor beheer as jy jou lip vasbyt
En jy loer met daai mooi oë na my

Lig jy jou hand weer op en dan point jy my
Het ek klaar geweet dis verby met my?

En jy kan net daar staan jy hoef niks te doen nie kry jy alles reg
Het ek alles probeer het jy my weer geleer jy weet so goed soos ek
Want wat jy sien is wat jy kry en jy doen dit vir my gee elke uur vir my
Kan jy my versmoor het ek alles verloor as jy jou lip vasbyt?

Hier in jou eie wêreld wil jy my intrek
Maak jou eie reëls en dit is als beperk skop jy stof in my oë
Is ek verlief op jou?

Met ‘n stywe knoop gooi jy jou tou om my
Al jou goeie planne vir my voorberei
Gee ek jou net een kans
Gebeur dit weer met my

Lig jy jou hand weer op en dan point jy my
Het ek klaar geweet dis verby met my?

En jy kan net daar staan jy hoef niks te doen nie kry jy alles reg
Het ek alles probeer het jy my weer geleer jy weet so goed soos ek
Want wat jy sien is wat jy kry en jy doen dit vir my gee elke uur vir my
Kan jy my versmoor het ek alles verloor as jy jou lip vasbyt?

Lig jy jou hand weer op en dan point jy my
Het ek klaar geweet dis verby met my?

En jy kan net daar staan jy hoef niks te doen nie kry jy alles reg
Het ek alles probeer het jy my weer geleer jy weet so goed soos ek

Kan jy my versmoor het ek alles verloor as jy jou lip vasbyt?
Kan jy my versmoor het ek alles verloor as jy jou lip vasbyt?
Kan jy my versmoor het ek alles verloor as jy jou lip vasbyt?
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Lip Vasbyt

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas du cadenas
2| symbole à droite du coeur
3| symbole à droite de la croix
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid