paroles de chanson / Ge Korsten parole / Kom Herwaarts Getroues lyrics  | ENin English

Paroles de Kom Herwaarts Getroues

Interprètes Ge KorstenJannie Moolman

Paroles de la chanson Kom Herwaarts Getroues par Ge Korsten lyrics officiel

Kom Herwaarts Getroues est une chanson en Afrikaans

Kom herwaarts getroues
Vrolik seëvierend
O kom nou, o kom nou na Betlehem
Kyk daardie Kindjie, tot ons heil gebore

Kom buig daar in aanbidding
Kom buig daar in aanbidding
Kom buig daar in aanbidding
Voor Jesus, die Heer

O Koning der ere Heer van leërskare
U't nie ontsien om mens vir ons te word
U waarlik God van ewigheid gebore

Kom buig daar in aanbidding
Kom buig daar in aanbidding
Kom buig daar in aanbidding
Voor Jesus, die Heer

Ons vier U geboorte mens vir ons geworde
U, Jesus, Sy ere en prys en roem
U, vleesgeworde
Woord van God Almagtig

Kom buig daar in aanbidding
Kom buig daar in aanbidding
Kom buig daar in aanbidding
Voor Jesus, die Heer
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Kom Herwaarts Getroues

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de l'ampoule
2| symbole en haut de l'étoile
3| symbole à droite du casque
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid