song lyrics / Touch Of Class / Val Op Jou Knieë lyrics  | FRen Français

Val Op Jou Knieë lyrics

Performer Touch Of Class

Val Op Jou Knieë song lyrics by Touch Of Class official

Val Op Jou Knieë is a song in Afrikaans

Hy sit op die stoep hy't 'n bietjie oor
Maar die res langs die pad verloor
Met sy hande gevou in gebed hy onthou en hy wag vir 'n antwoord vanaand

Die sweet bly loop van sy voorkop af
Nog 'n vuur wat sy land vermag
En hy sug sonder moed hoe moes hy dit verhoed en die swart is geskryf teen die muur
Maar hy onthou elke oggend gebed van sy pa en die woorde wat ons albei dra

As jy val, val op jou knieë
As jy breek probeer weer
Al is dit seer, weet dat jy weet
Hy was gebreek vir jou, Hy sal jou staande hou

Die hoekom is duidelik in sy oë
Hoe moet mens dit dan aanhou glo
Toe sy seun voor hom staan met sy hand in sy hand, kom ons buig weer ons knieë vanaand
En onthou elke skemer gebed wat ons bid en die woorde wat ons albei dra

As jy val, val op jou knieë
As jy breek probeer weer
Al is dit seer, weet dat jy weet
Hy was gebreek vir jou, Hy sal jou staande hou
Staande hou

As jy val, val op jou knieë
As jy breek probeer weer
Al is dit seer, weet dat jy weet
Hy was gebreek vir jou, Hy sal jou staande hou

Hy sal jou staande hou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Val Op Jou Knieë lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the trash
2| symbol at the bottom of the cloud
3| symbol at the top of the smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid