song lyrics / Touch Of Class / Langpad lyrics  | FRen Français

Langpad lyrics

Performer Touch Of Class

Langpad song lyrics by Touch Of Class official

Langpad is a song in Afrikaans

Ek vat die langpad terug na nêrens
En die grondpad tot by jou

Die stuppels begin lyne raak om my
En die concrete pad in Jo'burg is al lankal verby
By Grasmeer wink en tolhek vlap voor my
En ek vat die langpad terug na jou en my

Die kilos kom en gaan soos Beeld se nuus
Vir die traffic cop in Bloem sê ek net ekskies
Want daar is bitter min wat my van jou gaan hou
Daarom ry ek nou die N1 suid na jou

Ek vat die langpad terug na nêrens
En die grondpad tot by jou
Waar die sterre hemelruim vir ons twee altyd sal by hou
Sal my land my ook terug vat tot by jou

Vader-tyd ken mos nie van stil staan
Al sit ek ook my stop horlosie aan
Die son trek al die dam se water leeg
En daar's geen skaal wat ooit ons liefde sal kan weeg

Ek vat die langpad terug na nêrens
En die grondpad tot by jou
Waar die sterre hemelruim vir ons twee altyd sal by hou
Sal my land my ook terug vat tot by jou

Wanneer ek moet gaan en jy alleen bly staan
Weet jy ek kom terug op die harde leer se rug?

Ek vat die langpad terug na nêrens
En die grondpad tot by jou
Waar die sterre hemelruim vir ons twee altyd sal by hou
Sal my land my ook terug vat tot by jou

Waar die sterre hemelruim vir ons twee altyd sal by hou
Sal my land my ook terug vat tot by jou
Tot by jou
Tot by jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Langpad lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the cross
2| symbol to the left of the clock
3| symbol to the left of the smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid