song lyrics / Touch Of Class / Ek Wil Eendag Kan Sê lyrics  | FRen Français

Ek Wil Eendag Kan Sê lyrics

Performer Touch Of Class

Ek Wil Eendag Kan Sê song lyrics by Touch Of Class official

Ek Wil Eendag Kan Sê is a song in Afrikaans

Alles eindig na dit begin
Eers te veel en dan is daar te min
Alle vure brand uit maar met jou en met my is dit anders

Water kook en dan word dit koud
Eers jonk en dan word ons oud
Elke uurglas loop uit maar met jou en met my is dit anders

Het ek jou als gegee wat ek kan gee, jou laat weet dat jy die rede is hoekom ek leef en jou elke dag herinner jy’s my hele lewe
Ek wil eendag kan sê ek het ek jou beskerm teen ‘n duisend man
En jou vasgehou met alles as jy sê jy’s bang as jy weg is vir sekondes het ek jou verlang
Ek wil eendag kan sê ek het

Dinge raas en dan word dit stil
Een miljoen en dan is daar nul
Alle vure brand uit maar met jou en met my is dit anders

Ooh en teen die laaste gety bly ons veg ek en jy teen die branders

Het ek jou als gegee wat ek kan gee, jou laat weet dat jy die rede is hoekom ek leef en jou elke dag herinner jy’s my hele lewe
Ek wil eendag kan sê ek het ek jou beskerm teen ‘n duisend man
En jou vasgehou met alles as jy sê jy’s bang as jy weg is vir sekondes het ek jou verlang
Ek wil eendag kan sê ek het

Ek wil eendag kan sê ek het

Het ek jou als gegee wat ek kan gee. jou laat weet dat jy die rede is hoekom ek leef en jou elke dag herinner jy’s my hele lewe
Ek wil eendag kan sê ek het ek jou beskerm teen ‘n duisend man
En jou vasgehou met alles as jy sê jy’s bang as jy weg is vir sekondes het ek jou verlang

Ek wil eendag kan sê ek (Het ek jou beskerm teen ‘n duisend man en jou vasgehou met alles)
Ek wil eendag kan sê ek het (Weg is vir sekondes het ek jou verlang)
Ek wil eendag kan sê ek het
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ek Wil Eendag Kan Sê lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the cross
2| symbol to the right of magnifying glass
3| symbol to the left of the bulb
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid