song lyrics / Touch Of Class / Sal Jy My Stem Kan Hoor lyrics  | FRen Français

Sal Jy My Stem Kan Hoor lyrics

Performer Touch Of Class

Sal Jy My Stem Kan Hoor song lyrics by Touch Of Class official

Sal Jy My Stem Kan Hoor is a song in Afrikaans

Het jy al ooit gedink aan more?
Seisoene gaan verlore
Die winter en die somer ek weet jy is 'n dromer
Maar die winde waai my terug na jou

Jou naam is altyd op my lippe
Ek vra jou om vergifnis
En vergeet ek van die taal wat ek met jou nou praat
As ek net aan jou wil raak

Soos 'n wol kombers vou jy my toe
Soos 'n woordeboek wat prentjies soek
Sal jy weet wat om te glo?
Sal jy weet wat jy verloor?

Soos die reën verdwyn sonder 'n spoor
Voel jou wêreld klein soek jy iets van bo?
Sal jy weet wat om te glo?
Sal jy weet wat jy verloor?
Sal jy my stem kan hoor?

Soos 'n raaisel sonder antwoord
Is ek moeg vir al die wegstood
Hoe leer jy om te vat aan die stukke van my hart?
Maar die winde waai my terug na jou

Met 'n rugsak vol beloftes
Vergeet ek van jou sondes
Met als wat jy wou hê het my woorde klaar gesê
Jy het my uit oorlê

Soos 'n wol kombers vou jy my toe
Soos 'n woordeboek wat prentjies soek
Sal jy weet wat om te glo?
Sal jy weet wat jy verloor?

Soos die reën verdwyn sonder 'n spoor
Voel jou wêreld klein soek jy iets van bo?
Sal jy weet wat om te glo?
Sal jy weet wat jy verloor?

Sal jy my stem kan hoor?
Alleen vir te veel aande
Vergeet vir nou jou trane
En laat my arms jou toe vou

Soos 'n wol kombers vou jy my toe
Soos 'n woorde boek wat prentjies soek
Sal jy weet wat om te glo?
Sal jy weet wat jy verloor?

Soos 'n wol kombers vou jy my toe
Soos 'n woordeboek wat prentjies soek
Sal jy weet wat om te glo?
Sal jy weet wat jy verloor?

Soos die reën verdwyn sonder 'n spoor
Voel jou wêreld klein soek jy iets van bo?
Sal jy weet wat om te glo?
Sal jy weet wat jy verloor?
Sal jy my stem kan hoor?
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Sal Jy My Stem Kan Hoor lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the television
2| symbol to the left of the heart
3| symbol at the bottom of the helmet
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid