song lyrics / Touch Of Class / Sal Ek Jou Ooit Weer Sien lyrics  | FRen Français

Sal Ek Jou Ooit Weer Sien lyrics

Performer Touch Of Class

Sal Ek Jou Ooit Weer Sien song lyrics by Touch Of Class official

Sal Ek Jou Ooit Weer Sien is a song in Afrikaans

Die son het gelig en die wilgers getreur
Soos net in die Karoo kan gebeur
Ek het jou op daardie lui lekker middag vir die eertse keer gesien

Jou hare het sag deur die briesie beweeg
Jou oë het oor Oukop gevier
Ek het jou gevra of ek langs jou kan sit op die wal van Visrivier?

Sal ek jou ooit weer sien?
Sal ek jou stem weer hoor?
Soos die aand op die wal van die Visrivier

Sal ek jou ooit weer sien?
Sal ek jou stem weer hoor?
Soos die aand op die wal van die Visrivier

Jou hart het my hart se gedagtes verstaan
En die ure het stil gaan staan
Net soos 'n sprokie in stories gebeur
Het die lig skielik perske verkleur

Ons het hede, verlede en toekoms gedeel
En die sterre het op die water gespeel
Skugter geluk was vir ons beskik
Of miskien wou ek dit net hoor

Sal ek jou ooit weer sien?
Sal ek jou stem weer hoor?
Soos die aand op die wal van die Visrivier

Sal ek jou ooit weer sien?
Sal ek jou stem weer hoor?
Soos die aand op die wal van die Visrivier

Jy's alleen oor die bruggie na die ander kant
En gaan staan op die wal se rand
Jy het oor water en sterre geroep
Gesê en dalk sien ek jou weer

En aand na aand en jaar na jaar
Het ek daar gaan soek vir jou spoor
Een aand was die wolk weer pers geomsoom
Toe weet ek dit was net 'n droom

Sal ek jou ooit weer sien?
Sal ek jou stem weer hoor?
Soos die aand op die wal van die Visrivier

Sal ek jou ooit weer sien?
Sal ek jou stem weer hoor?
Soos die aand op die wal van die Visrivier

Sal ek jou ooit weer sien?
Sal ek jou stem weer hoor?
Soos die aand op die wal van die Visrivier

Sal ek jou ooit weer sien?
Sal ek jou stem weer hoor?
Soos die aand op die wal van die Visrivier
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Sal Ek Jou Ooit Weer Sien lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the target
2| symbol to the right of the thumbs up
3| symbol to the left of the envelope
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid