song lyrics / Rudi / Ek Weet Jy Vlieg lyrics  | FRen Français

Ek Weet Jy Vlieg lyrics

Performers RudiCorlea Botha

Ek Weet Jy Vlieg song lyrics by Rudi official

Ek Weet Jy Vlieg is a song in Afrikaans

My hart onthou jou asem
Teen die ruite van my siel
Die mense dink die nag het ons verniel

Maar soms is ware liefde
Die aanvaarding om te weet
Dis beter om te los en om te vergeet

Maar ek wens dat ek kon sien hoe jy
Jou vlerke teen die hemel sprei

Ek weet jy vlieg vandag want jy is vry
Ek weet jy leef jou droom al is dit sonder my
Die paaie van jou lewe moes jou na jou waarheid lei
Ek weet jy vlieg en dis genoeg vir my

My hart onthou jou hande
En ek voel jou teen my lê
Ek droom hy hoor die woorde wat jy sê

Ek weet jy vlieg vandag want jy is vry
Ek weet jy leef jou droom al is dit sonder my
Die paaie van jou lewe moes jou na jou waarheid lei
Ek weet jy vlieg en dis genoeg vir my

Ek weet jy leef jou drome en jy’s vry
Maar jy’s altyd by my

Ek weet jy vlieg vandag want jy is vry
Ek weet jy leef jou droom al is dit sonder my
Die paaie van jou lewe moes jou na jou waarheid lei
Ek weet jy vlieg en dis genoeg vir my
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ek Weet Jy Vlieg lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the camera
2| symbol to the right of the television
3| symbol at the top of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid