song lyrics / Rudi / Altyd Is lyrics  | FRen Français

Altyd Is lyrics

Performers RudiCorlea Botha

Altyd Is song lyrics by Rudi official

Altyd Is is a song in Afrikaans

Soek jy liefde?
Vind jy seer kry?
Hoekom is dit altyd so?

Hoekom wen jy?
Of verloor jy?
Is daar iets om in te glo?

Altyd is 'n dag vergete
Altyd is daar weer begin
Steeds my soek my vrae wat's lewe?
Maak dit alles eintlik sin?

Altyd is 'n soek na rede
Altyd is 'n lig daar bo
Steeds bly hoop 'n troos vir vrede
Altyd is daar weer begin

Want waar dryf jy?
Waarheen vlug jy?
Hoekom is dit altyd so?

Waarheen gaan jy?
Of dalk wag jy?
Is daar iets om in te glo?

Altyd is 'n dag vergete
Altyd is daar weer begin
Steeds my soek my vrae wat's lewe?
Maak dit alles eintlik sin?

Altyd is 'n soek na rede
Altyd is 'n lig daar bo
Steeds bly hoop 'n troos vir vrede
Altyd is daar weer begin

Altyd is 'n dag vergete
Altyd is daar weer begin
Steeds my soek my vrae wat's lewe?
Maak dit alles eintlik sin?

Altyd is 'n soek na rede
Altyd is 'n lig daar bo
Steeds bly hoop 'n troos vir vrede
Altyd is daar weer begin
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Altyd Is lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the padlock
2| symbol to the right of magnifying glass
3| symbol to the right of the television
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid