song lyrics / Nianell / Se Vir My lyrics  | FRen Français

Se Vir My lyrics

Performer Nianell

Se Vir My song lyrics by Nianell official

Se Vir My is a song in Afrikaans

Mag ek nie weer 'n dag verloor waarin ek jou stem kan hoor
Mag die droom wat was ons weer 'n keer bekoor
Mag ons vashou aan vandag, ons het reeds te lank gewag
Mag ons saamwees nou weer tyd maak om te lag
En die antwoord op ons vrae was dat ons mekaar moes dra
Dat vergifnis als skoon vee wat mag pla

Sê vir my, al die seer is nou verby
Dis nou ewig ek en jy
Soos die jare kom en soos die jare gaan
Sal ons mekaar net meer verstaan
En met die tyd weer op kan staan
Nou in ewig ek en jy, sê jy vir my

Jy bou die legkaart van my hart, verstaan die diepte van my smart
Jy's die laaste asem waarna ek bly smag
So ek belowe trou, om te glo aan hier en nou
Dat liefde ons sal smee en saam sal hou
En die antwoord op ons vrae was dat ons mekaar moes dra
Dat vergifnis als skoon vee wat mag pla

Sê vir my, al die seer is nou verby
Dis nou ewig ek en jy
Soos die jare kom en soos die jare gaan
Sal ons mekaar net meer verstaan
En met die tyd weer op kan staan
Nou in ewig ek en jy, sê jy vir my

Ons liefde is sterk en ons kan dit weer laat werk (Kan dit weer laat werk)
En dit wat was is uiteindelik verby
Dis net ek en jy

Sê vir my, al die seer is nou verby
Dis nou ewig ek en jy
Soos die jare kom en soos die jare gaan

Sê vir my, al die seer is nou verby
Dis nou ewig ek en jy
Soos die jare kom en soos die jare gaan
Sal ons mekaar verstaan
En met die tyd weer op kan staan
Nou in ewig ek en jy, sê jy vir my
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Se Vir My lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the suitcase
2| symbol at the top of magnifying glass
3| symbol at the top of the eye
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid