song lyrics / Mynie Grové / Slaaptydliedjie lyrics  | FRen Français

Slaaptydliedjie lyrics

Performer Mynie Grové

Slaaptydliedjie song lyrics by Mynie Grové official

Slaaptydliedjie is a song in Afrikaans

Saans as ek vaak in my bedjie gaan lê
Dan voel ek so alleenig
Maar ek sien die maan en die sterretjies skyn
Dan voel ek nie so alleen

Kyk hoe loer die maan deur die wolke
Kyk nou net hoe lag hy vir my
Kyk hoe blink die lig van die sterretjies
Kyk how wink hul vir my

Saans as ek vaak in my bedjie gaan lê
Dan voel ek so alleenig
Maar ek sien die maan en die sterretjies skyn
Dan voel ek nie so alleen

Kyk hoe draai die maan in sy bedjie
Kyk hoe gaap hy as hy gaan slaap
Sterretjies wink al hoe dowwer nou
Ek dink ek moet ook nou slaap

Saans as ek vaak in my bedjie gaan lê
Dan voel ek so alleenig
Maar ek sien die maan en die sterretjies skyn
Dan voel ek nie so alleen
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Slaaptydliedjie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the star
2| symbol at the top of the target
3| symbol at the bottom of the calculator
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid