song lyrics / Mynie Grové / Skapie Me lyrics  | FRen Français

Skapie Me lyrics

Performer Mynie Grové

Skapie Me song lyrics by Mynie Grové official

Skapie Me is a song in Afrikaans

Skapie mê, skapie mê
Sê vir my wat wil jy hê?

In jou kampie op die plaas
Bly jy en jou ander maats
Heeldag lank hoor ek jou mê
Wat is dit wat jy wil hê?

Skapie mê, skapie mê
Sê vir my wat jy wil hê?
Skapie mê, skapie mê
Sê vir my wat jy wil hê?

Mamma skaap is lief vir jou
Soet staan sy haar gras en kou
Nooit hoor mens vir haar sê mê
Wat is dit wat jy wil hê?

Skapie mê, skapie mê
Sê vir my wat jy wil hê?
Skapie mê, skapie mê
Sê vir my wat jy wil hê?

Mê mê mê die heel dag deur
Mens se ore word glad seer
Bokspring slaap en sê jou sê
Man wat wil jy nou nog hê?

Skapie mê, skapie mê
Sê vir my wat jy wil hê?
Skapie mê, skapie mê
Sê vir my wat jy wil hê?

Skapie mê, skapie mê
Sê vir my wat jy wil hê?
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Skapie Me lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the smiley
2| symbol to the right of the television
3| symbol at the top of the star
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid