song lyrics / Mynie Grové / Kleuterliedjies lyrics  | FRen Français

Kleuterliedjies lyrics

Performer Mynie Grové

Kleuterliedjies song lyrics by Mynie Grové official

Kleuterliedjies is a song in Afrikaans

Hasie in die holte sit en slaap
Arme hasie is jy bang kyk net hoe jou ore hang
Hasie hop hasie hop hop hop hop

Hop hop hop perdjie loop galop
Oor die klippe deur die slote trap versigtig met jou pote
Altyd op galop hop hop hop hop hop

Wielie wielie walie apie ry op 'n balie
Tjoef tjaf daar val hy af
Wielie wielie walie

Dit is my mammie lief en goed
Dit is my pa met sy mannemoed
Dit is my boetie fris en groot
Dit is my sussie met haar poppie op haar skoot
Dit is die baba soet en klein
Dis my familie's toer en rym

Eendjies eendjies daar in 'n ry
Een twee drie vier stap hul verby
Links regs links regs kyk hoe mak
Reguit dam toe kwaak kwaak kwaak
Links regs links regs kyk hoe mak
Reguit dam toe kwaak kwaak kwaak
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Kleuterliedjies lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the heart
2| symbol at the bottom of the smiley
3| symbol to the left of the thumbs up
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid