song lyrics / Mynie Grové / Ons Ou Motorkar lyrics  | FRen Français

Ons Ou Motorkar lyrics

Performer Mynie Grové

Ons Ou Motorkar song lyrics by Mynie Grové official

Ons Ou Motorkar is a song in Afrikaans

Ons het 'n oue motorkar van by die veertig jaar
As jy hom sien dan sal jy lag want hy lyk baie daar
Maar as jy dink hy kan nie ry maak jy 'n grote vout
Want hy ry op en hy ry af al is hy al so oud

Die verf het lankal afgedop en hy lyk baie kaal
En al is die bande afgeloop sal ons die huis nog haal
En as die remme nie wil werk dan stop ons teen 'n paal
Met modderskerms ingeduik lyk hy maar baie vaal

As pappa op die toeter druk dan gaan die honde blaf
En slaan jy ooit daai deur te hard dan val hy sommer af
Jy moet hom met 'n slinger draai en hy sal dadelik vat
En as jy die versneller trap dan ry hy op 'n draf

Die enjin dreun die wiele draai die uitlaatpyp die rook
En as jy met hom opdraand ry begin hy sommer kook
Hy sal gewoonlik lekker ry maar die moet jy darem weet
As hy gaan staan en jy moet stoot dan is dit 'n gespook

Ons het 'n oue motorkar van by die veertig jaar
As jy hom sien dan sal jy lag want hy lyk baie daar
Maar as jy dink hy kan nie ry maak jy 'n grote vout
Want hy ry op en hy ry af al is hy al so oud

As pappa op die toeter druk begin die honde blaf
En slaan jy ooit daai deur te hard dan val hy sommer af
Jy moet hom met 'n slinger draai en hy sal dadelik vat
Want hy ry op en hy ry af al is hy al so oud
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ons Ou Motorkar lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the target
2| symbol at the bottom of the suitcase
3| symbol at the top of the helmet
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid