song lyrics / Len Muller / Vrede (Mense Mense Temalied) lyrics  | FRen Français

Vrede (Mense Mense Temalied) lyrics

Performer Len Muller

Vrede (Mense Mense Temalied) song lyrics by Len Muller official

Vrede (Mense Mense Temalied) is a song in Afrikaans

Jy sê dit is die eerste keer wat jy dit kan onthou
Ons het saam gaan skatte soek maar jy het alles uitgegrou
So met verbeelding in my agterkop het ek net losgetrek
En alles wat onmoontlik was deur 'n naald se oog gevleg

En jy sê jy het vrede gevind
Jou hart klop nou weer stadig
Jou hart klop nou weer stadig
En jy sê jy het vrede gevind
Jou hart klop nou weer stadig
Jou hart klop nou weer stadig

As jy net kon begryp hoe ek jou met my woorde vlei
Sou ek jou steunpilaar wees en in my hande jy die klei
Daar's nette waar jou voete gaan en voorspoed waai jou aan
Die geruis van reuse vlerke rondom jou is ewig trou, ja

Jy sê jy het vrede gevind
Jou hart klop nou weer stadig
Jou hart klop nou weer stadig
Ja jy sê jy het vrede gevind
Jou hart klop nou weer stadig
Jou hart klop nou weer stadig

Jy sê jy het vrede gevind
Jou hart klop nou weer stadig
Jou hart klop nou weer stadig
Jy sê jy het vrede gevind
Jou hart klop nou weer stadig
Jou hart klop nou weer stadig, jy
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writers: LENDERD BAREND JOHANNES MULLER, ROAN PETRUS VAN AS
Copyright: Songtrust Ave

Comments for Vrede (Mense Mense Temalied) lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the eye
2| symbol at the bottom of the suitcase
3| symbol to the left of the television
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid