song lyrics / Len Muller / Mense Mense lyrics  | FRen Français

Mense Mense lyrics

Performer Len Muller

Mense Mense song lyrics by Len Muller official

Mense Mense is a song in Afrikaans

Jy sê dit is die eerste keer wat jy dit kan onthou?
Ons klomp het saam groot geword ons kon doen net wat ons wou
So met verbeelding in my agter kop het ek net los getrek
En alles wat ontmoontlik was deur 'n naald se oog gevleg

En jy sê jy het vrede gevind
Ons lewe tog net een keer
Jy lewe tog net een keer

Ja jy sê jy het vrede gevind
Ons lewe tog net een keer
Jy lewe tog net een keer

As jy net kon begryp hoe ek jou met my woorde vly
Sou ek jou steen pillar wees en in my hande jy die klei
Daar's nette waar jou voete gaan voorspoed waai jou aan
Die geruis van reuse vlerke rondom jou is ewig trou

Ja jy sê jy het vrede gevind
Jou hart klop nou weer stadig
Jou hart klop nou weer stadig

Ja jy sê jy het vrede gevind
Jou hart klop nou weer stadig
Jou hart klop nou weer stadig

Jy sê jy het vrede gevind
Jou hart klop nou weer stadig
Jou hart klop nou weer stadig

Jy sê jy het vrede gevind
Jou hart klop nou weer stadig
Jou hart klop nou weer stadig
Jy
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Mense Mense lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the television
2| symbol to the left of the bulb
3| symbol to the left of the clock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid