song lyrics / Len Muller / Iets Om In Te Glo lyrics  | FRen Français

Iets Om In Te Glo lyrics

Performer Len Muller

Iets Om In Te Glo song lyrics by Len Muller official

Iets Om In Te Glo is a song in Afrikaans

Deur die donker wind weer
Sny deur nog 'n keer, breek my hande om los te kom
Die lig verlede al hoe verder
Verder weg my sondes wil herhaal en dit oor en oor en oor speel

Sink weg in dieper sand en
Kyk glad nie terug
Moet nie eers loer nie

Jou hand voor oë word oë voor hande en ek weet ek's amper in die laaste weer probeer
Voor 'n ligstraal tussen deur skyn
Kan ek jou hart klop hoor

Gee my iets om in te glo
Jy gee my weer hoop
Waar ek twyfel en val

Want ek weet jy keer op keer kry my voor die afgrond staan
En met jou hand op my skouer draai my terug na ander kant

Ek mis die son
Wat deur die takke neer val die eenvoudigheid
Voor wolke krabbers voor kleure

Meer as net die grys wat ek hier sien
Voor die kruin en kruin en kruin breek
Wat harte siel verloor

Gee my iets om in te glo jy gee my weer hoop
Waar ek twyfel en val
Want ek weet jy keer op keer kry my voor die afgrond staan
En met jou hand op my skouer draai my terug na ander kant

Stoei met jou vrese
Maak liefde die meeste
Staan nou op hoop

Hoe dieper die spore
Die val van jou trane
Steeds vol hoop

Gee my iets om in te glo jy gee my weer hoop
Waar ek twyfel en val
Want ek weet jy keer op keer kry my voor die afgrond staan
En met jou hand op my skouer draai my terug na ander kant

Gee my iets om in te glo jy gee my weer hoop waar ek twyfel en val (Terug na ander kant)
Want ek weet jy keer op keer kry my voor die afgrond staan (Terug na ander kant)
En met jou hand op my skouer draai my terug na ander kant
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Iets Om In Te Glo lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the target
2| symbol to the right of the clock
3| symbol at the top of the envelope
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid