song lyrics / Kurt Darren / Kom Bietjie Hier Medley lyrics  | FRen Français

Kom Bietjie Hier Medley lyrics

Performers Kurt DarrenSnotkopNádine

Kom Bietjie Hier Medley song lyrics by Kurt Darren official

Kom Bietjie Hier Medley is a song in Afrikaans

As die wind gaan lê en die see is bes
Sê die manne op die kaai vir die vrouens koebaai
En wonder weer as hul seer wegskeur
Kan 'n man kan 'n man dan nie

Kan 'n man dan nie kan 'n man dan nie
Kan 'n man dan nie kan 'n man dan nie
Meer groter visse vang nie
Kan kan 'n man dan nie?
Meer goter visse vang nie
Kan kan 'n man dan nie?

Daar kom die Alibama
Die Alibama die kom oor die see
Daar kom die Alibama
Die Alibama die kom oor die see

Nooi nooi die rietkooi nooi, die rietkooi is gemaak
Die rietkooi is vir my gemaak om daarop te slaap
Nooi nooi die rietkooi nooi, die rietkooi is gemaak
Die rietkooi is vir my gemaak om daarop te slaap

Die Alibama die Alibama
Die Alibama kom oor die see
Die Alibama die Alibama
Die Alibama kom oor die see

January February March April May June July
January February March April May June July
August September October November December
August September October November December
January February March April May June July

Gams kawielie gams kawielie sy sê sy wil gams kawielie wams
Dis so baie lekker
My bokkie is 'n mooi ding sy maak my hart so bly
Maar ek wil graag weet hoe gaan sy myne bly?
Want terwyl ek rustig stap hand aan hand in die straat
Sê sy daar is iets waaroor sy wil praat

O sy wil gams kawielie
Gams kawielie
Sy sê sy wil gams kawielie wams
Dis so baie lekker
Gams kawielie
Gams kawielie
Sy sê sy wil gams kawielie wams
Dis so baie lekker
Gams kawielie
Gams kawielie
Sy sê sy wil gams kawielie wams

Kaboem kaboem kaboemielies
Kaboemielies kaboemielies
Kaboemielies vanmore en kaboemielies vanaand
Kaboemielies vanmiddag en kaboemielies gisteraand

Toela toela stil my kind
Waar't jou mamma jou gevind?
Toela toela piekanien
Die tokkelossie sal jou sien

Tokke tokke tokkelos
O my mamma waar's my kos?
Is dit bredie is dit gaar
Is dit kreef en kaviaar?

Kaboem kaboem kaboemielies
Kaboemielies kaboemielies
Kaboemielies vanmore en kaboemielies vanaand
Kaboemielies vanmiddag en kaboemielies gisteraand

Kaboem kaboem kaboemielies
Kaboemielies kaboemielies
Kaboemielies vanmore en kaboemielies vanaand
Kaboemielies vanmiddag en kaboemielies gisteraand

Yeah yeah yeah
Ham baby hamba nawe (Hamba nawe)
Ooh hoo hoo hamba nawe

Ek sien jou in die skare
Ek sien jou in die skare
Ek sien jou sing en swaai jou hande
Ek sien jy dans alleen
Ek sien jy dans alleen
My hart vertel my dis ‘n skande

Ek speel op my kitaar nou
Ek speel op my kitaar
Ek wens ek was al klaar
En girl ek wil nie pla nie
Kan ek jou nie vra nie?
Ek kannie wag om jou te vra nie

Kom bietjie hier kom bietjie hier
Kom vat my huis toe hamba nawe (Hamba nawe)
Kom bietjie hier kom bietjie hier
Kom vat my huis toe hamba nawe (Hamba nawe)

Kom bietjie hier kom bietjie hier
Kom vat my huis toe hamba nawe (Hamba nawe)
Oh kom bietjie hier kom bietjie hier
Kom vat my huis toe hamba nawe (Hamba nawe)

Kom bietjie hier kom bietjie hier
Kom vat my huis toe hamba nawe (Hamba nawe)
Ooh kom bietjie hier kom bietjie hier
Kom vat my huis toe hamba nawe
Hamba nawe
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Kom Bietjie Hier Medley lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the suitcase
2| symbol at the bottom of the helmet
3| symbol to the left of the calculator
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid