song lyrics / Kurt Darren / Ek is Jou Skaduwee lyrics  | FRen Français

Ek is Jou Skaduwee lyrics

Performer Kurt Darren

Ek is Jou Skaduwee song lyrics by Kurt Darren official

Ek is Jou Skaduwee is a song in Afrikaans

Almal hardloop na jou toe
As hul wêrelde breek
En dan maak jy dit beter
Maar nou’s jy alleen

Jy wil niemand laat weet nie
Hoe jy binne in huil
Jy’t die heel mooiste glimlag
Waar agter jou trane skuil

Ek wil hê jy moet dit weet
Ek’s daar waar jy my nodig het

En ek is jou skaduwee
Ek’s saam met jou elke tree
Maak'ie saak'ie waar jy gaan

En as die wolke huil
Sal ek en jy saam gaan skuil
Ek’s saam met jou elke tree
Jy hoef my nooit te soek'ie want
Ek is jou skaduwee

Jy sal alles wat jy het
Vir 'n ander een gee
Jy het altyd die antwoord
Vir 'n ander se seer

Maar jy maak seker niemand
Sal jou trane sien loop
Ek wens ek het 'n pennie
Dan kon ek al jou gedagtes koop

En ek is jou skaduwee
Ek’s saam met jou elke tree
Maak'ie saak'ie waar jy gaan

En as die wolke huil
Sal ek en jy saam gaan skuil
Ek’s saam met jou elke tree
Jy hoef my nooit te soek nie want
Ek is jou skaduwee

Iemand wat saam met jou
Sal wag vir die son
Iemand wat langs jou bly
As die hartseer kom
En ek wil hê dat jy moet weet
Ek’s daar waar jy my nodig het

En ek is jou skaduwee
Ek’s saam met jou elke tree
Maak'ie saak'ie waar jy gaan

En as die wolke huil
Sal ek en jy saam gaan skuil
Ek’s saam met jou elke tree
Jy hoef my nooit te soek nie want
Ek is jou skaduwee

Jy hoef my nooit te soek'ie want
Ek is jou skaduwee
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writers: Emanuelle Olsson, Mike Murphy, Simon Hassle
Copyright: Kobalt Music Publishing Ltd.

Comments for Ek is Jou Skaduwee lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the trash
2| symbol at the bottom of the camera
3| symbol to the left of the padlock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid