song lyrics / Kurt Darren / Soos 'n Leeu Gaan Ek Brul lyrics  | FRen Français

Soos 'n Leeu Gaan Ek Brul lyrics

Performer Kurt Darren

Soos 'n Leeu Gaan Ek Brul song lyrics by Kurt Darren official

Soos 'n Leeu Gaan Ek Brul is a song in Afrikaans

Ons gaan groot gaan
Hierdie naweek
Is jy saam my?
Want soos ‘n leeu gaan ek brul

Ek sien vir jou jy sien vir my
Die tipe vriend wat ek vermy
Want as ons groet is dit verby
Hey hierdie gaan ‘n grote wees

Oor en uit alles beplan
Hekke oop seile gespan
Ek het al hierdie dans gedans
Hierdie boek het ek gelees

En dis weer dieselfde storie en die einde sien ek kom kom o ja
En ons gaan maar weer vir glorie so laat val maar waar hy wil
Wil nooit ooit gaan ons stop

Ons gaan groot gaan
Hierdie naweek
Is jy saam my?
Want soos ‘n leeu gaan ek brul

Dis die A-span
Hele naweek
Is jy langs my ?
Want soos ‘n leeu gaan ek brul
Want soos ‘n leeu gaan ek brul

Hey my vriend kyk vir my
Hierdie rodeo het ek gery
Hierdie perd het ek al opgesaal al
En ‘n paar keer afgeval

En dis weer dieselfde storie en die einde sien ek kom kom o ja
En ons gaan maar weer vir glorie so laat val maar waar hy wil
Wil nooit ooit gaan ons stop

Ons gaan groot gaan
Hierdie naweek
Is jy saam my?
Want soos ‘n leeu gaan ek brul

Dis die A-span
Hele naweek
Is jy langs my ?
Want soos ‘n leeu gaan ek brul (La la la)
Want soos ‘n leeu gaan ek brul (Lal la la)
Want soos ‘n leeu gaan ek brul

Want soos ‘n leeu gaan ek brul
Ons gaan groot gaan
Hierdie naweek
Is jy saam my?
Want soos ‘n leeu gaan ek brul

Dis die A-span
Hele naweek
Is jy langs my ?
Want soos ‘n leeu gaan ek brul

Ons gaan groot gaan
Hierdie naweek
Is jy saam my?
Want soos ‘n leeu gaan ek brul

Dis die A-span
Hele naweek
Is jy langs my ?
Want soos ‘n leeu gaan ek brul
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writers: Emanuel Fredrik Abrahamsson, Erik Axel Sahlén, Gavin Ragnar Brynmor Jones, KURT DARREN
Copyright: CTM Outlander Music LC, CTM OUTLANDER MUSIC LP, Kobalt Music Publishing Ltd., Universal Music Publishing Group

Comments for Soos 'n Leeu Gaan Ek Brul lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the cross
2| symbol at the top of the suitcase
3| symbol to the left of the television
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid