song lyrics / Jakkie Louw / Staan By My lyrics  | FRen Français

Staan By My lyrics

Performers Jakkie LouwLiezel Pieters

Staan By My song lyrics by Jakkie Louw official

Staan By My is a song in Afrikaans

Ons almal het lig wat van binne af skyn
Ek belowe vir jou donker dae gaan verby
Alles is onseker wat lê nog voor?
Liefde skyn helder jy kan dit maar glo

Ek leef hierdie lewe vir jare lank
Paaie gestik deur geluk en deur smart
Liefde is groter ek belowe jou dit
Hou vas my hand ek wil saam met jou bid

Staan by my
Deur donker dae
Staan by my
Is wat ek vra
Skyn jou lig
Binne my
Staan by my
Staan by my

Alles wat mooi is hier onder die son
Jare van liefde en lewe wat kom
My wens en drome kom ook nou waar
Ek weet jy sal daar wees waar ookal ek gaan

Glo net aan my met die pad wat ek stap
Wees net trots op my al moet ek soms val
Sal jy my hand vat as ek ooit verdwaal?
Kyk in my oë ek wil jou vra

Staan by my
Deur donker dae
Staan by my
Is wat ek vra
Skyn jou lig
Binne my
Staan by my
Staan by my (Staan by my)
Staan by my (Staan by my)

Ek voel jou hier
Voel jou orals saam (Orals saam)
Jou lag in die wind
Ek voel jou in die son (In die son)
Ek voel jou in die son

Staan by my
Deur donker dae (Donker dae)
Staan by my (Staan by my)
Is wat ek vra
Skyn jou lig (Skyn jou lig)
Binne my (Binne my)
Staan by my
Staan by my

Staan by my
Staan by my
Staan by my
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Staan By My lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the trash
2| symbol to the left of the star
3| symbol to the left of the envelope
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid