song lyrics / Jakkie Louw / Oukersaand lyrics  | FRen Français

Oukersaand lyrics

Performer Jakkie Louw

Oukersaand song lyrics by Jakkie Louw official

Oukersaand is a song in Afrikaans

Dis Oukersaand geselig en die Kersfees klokke die lui
Dit is vakansie kinders is bly die skool is verby
Almal wil sing van vreugde ja die somer is hier om te bly
Kom ons gaan kus toe ons wil die see se branders gaan ry

Dis die tyd wat ons lag en ons vriende bel, dit is Oukersaand
Ons hoor die storie van Jesus en dis waar
Ons is hier, ons is hier, ons voel lekker want ons is bymekaar
Kom ons draf langs die strande af want dis Oukersaand vanaand

Ons luister Kersfees liedjies en ons almal sing dit saam
Ons neem ‘n kiekie vir ons ouma se fotoraam
Ons rus nou lekker want die jaar was goed maar lank
Ons eet ‘n roomys op die wit warm see se strand

Dis die tyd wat ons lag en ons vriende bel, dit is Oukersaand
Ons hoor die storie van Jesus en dis waar
Ons is hier, ons is hier, ons voel lekker want ons is bymekaar
Kom ons draf langs die strande af want dis Oukersaand vanaand

Ons luister Kersfees liedjies en ons almal sing dit saam
Ons neem ‘n kiekie vir ons ouma se fotoraam
Almal wil sing van vreugde ja die somer is hier om te bly
Kom ons gaan kus toe ons wil die see se branders gaan ry

Ons is bymekaar
Dit is Oukersaand
Dit is Oukersaand
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Oukersaand lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the bulb
2| symbol at the bottom of the envelope
3| symbol at the bottom of the suitcase
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid