song lyrics / Jakkie Louw / Maandag in September lyrics  | FRen Français

Maandag in September lyrics

Performer Jakkie Louw

Maandag in September song lyrics by Jakkie Louw official

Maandag in September is a song in Afrikaans

Ek het altyd geweet die dag wat jy my sal vergeet
Sal dit reën op ‘n Maandag in September
Maar nou kyk ek in jou oë, ek het jou reeds verloor
Wolke trek saam en dis lente

Maar ek bid steeds vir jou
Mag jy gou weer iemand vind
Om jou vas te hou

As dit reën, reën dit oor my
Die storms eers verby
Die son kom dan weer uit
En jy’s ok

Reën druppels oor jou wang
Jou trane in die sand
Dis Maandag in September
En ek’s alleen as dit so reën

Vier seisoene gaan verby
Ek werk ‘n bietjie harder om my aandag af te lei
Lente bloeisels kom weer uit
Ek sien jy’t ‘n nuwe liefde aan jou sy

Ek bid steeds vir jou
Ek hoop waar jy is
Is blou lig daar by jou

As dit reën, reën dit oor my
Die storms eers verby
Die son kom dan weer uit
En jy’s ok

Reën druppels oor jou wang
Jou trane in die sand
Dis Maandag in September
En ek’s alleen as dit so reën

Ek hoor die mense begin praat
Jou van verander met ‘n lewens maat
Ek hoor jy’t so mooi gelyk
Die son het geskyn en jy is weer vry

Maar ek bid steeds vir jou
Mag die reën jou net genees
Want ek dink steeds aan jou

As dit reën, reën dit oor my
Die storms eers verby
Die son kom dan weer uit
En jy’s ok

Reën druppels oor jou wang
Jou trane in die sand
Dis Maandag in September
En ek’s alleen

As dit reën, reën dit oor my
Die storms eers verby
Die son kom dan weer uit
En jy’s ok

Reën druppels oor jou wang
Jou trane in die sand
Dis Maandag in September
En ek’s alleen as dit so reën

Ek het altyd geweet die dag wat jy my sal vergeet
Sal dit reën op ‘n Maandag in September
Nou’s ek hier, jy is daar
Dis daai reënerige Maandag in September
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Maandag in September lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the trash
2| symbol to the left of the eye
3| symbol at the bottom of the bulb
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid