song lyrics / Heinz Winckler / Meisie van my Hart lyrics  | FRen Français

Meisie van my Hart lyrics

Performer Heinz Winckler

Meisie van my Hart song lyrics by Heinz Winckler official

Meisie van my Hart is a song in Afrikaans

Whoa-oh
Whoa-oh, oh, oh
Whoa-oh, oh, oh
Whoa-oh, oh, oh

Jy dink jy's nie mean
Teen wat die liefde kan doen, ek het vir jou nuus
Jy's net so kwetsbaar, vir daai soen
Daai soen

Ek het gedink dat ek nie weer sou lief kon hê
Ek was oortuig ek het reeds elke kans verspeel
En my hoop was klaar, my hart in stukke gedeel
Maar die aand toe maak my hand in joune vas en dit pas perfek binne in jou hand
So ek vra jou nou, hê my lief en wees die meisie van my hart

Whoa-oh
Whoa-oh, oh, oh
Whoa-oh, oh, oh
Whoa-oh, oh, oh

My hart was MIA het gevoel of geen troep dit sal kry
Jy valskerm in en red my van agter die kaplyn
Die kaplyn

Ek het gedink dat ek nie weer sou lief kon hê
Ek was oortuig ek het reeds elke kans verspeel
En my hoop was klaar, my hart in stukke gedeel
Maar die aand toe maak my hand in joune vas en dit pas perfek binne in jou hand
So ek vra jou nou, hê my lief en wees die meisie van my hart, oh

Ek het gedink dat ek nie weer sou lief kon hê
Ek was oortuig ek het reeds elke kans verspeel
En my hoop was klaar, my hart in stukke gedeel
Maar die aand toe maak my hand in joune vas dn dit pas perfek binne in jou hand
So ek vra jou nou, hê my lief en wees die meisie van my hart

Ek het gedink dat ek nie weer sou lief kon hê
Ek was oortuig ek het reeds elke kans verspeel
My hoop was klaar, my hart in stukke gedeel
Maar die aand toe maak my hand in joune vas en dit pas perfek binne in jou hand
So ek vra jou nou, hê my lief en wees die meisie van my hart

Yeah, my hart
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Meisie van my Hart lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the cross
2| symbol at the top of the trash
3| symbol at the bottom of the bulb
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid