song lyrics / Heinz Winckler / Ek Kan Weer in Liefde Glo lyrics  | FRen Français

Ek Kan Weer in Liefde Glo lyrics

Performer Heinz Winckler

Ek Kan Weer in Liefde Glo song lyrics by Heinz Winckler official

Ek Kan Weer in Liefde Glo is a song in Afrikaans

Jy maak dit, so maklik, om op te staan na al die seer
Ek sien jou, nou langs my, jy was nog altyd daar gewees

Gebreekte, beloftes, het my weer op my knieë gedwing
Verlore, gebroke, maar jy het weer die hoop terug gebring
Jy't my geleer om weer te glo

En ek, ek kan weer in liefde glo
Ek kan weer glo aan iets wat groter is as net ek en jy
Ek, ek kan nou weer asem haal, ek kan weer terug gaan na die dae toe ek myself kon wees
Ek kan weer in liefde glo

Om my lê, die skerwe, en jy pak alles terug in plek
Daar's niks meer, verlore, en nou voel alles weer perfek
Jy't my geleer om weer te glo

En ek, ek kan weer in liefde glo
Ek kan weer glo aan iets wat groter is as net ek en jy (As net ek en jy)
Ek, ek kan nou weer asem haal, ek kan weer terug gaan na die dae toe ek myself kon wees (Myself kon wees)
Ek kan weer in liefde glo

(Want waar sal ons sonder liefde wees)
Jy't my geleer om weer te glo

En ek, ek kan weer in liefde glo (Ek kan weer in liefde glo)
Ek kan weer glo aan iets wat groter is as net ek en jy (As net ek en jy)
Ek, ek kan nou weer asem haal, ek kan weer terug gaan na die dae toe ek myself kon wees (Myself kon wees)
Ek kan weer in liefde glo
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writers: CARL HEINRICH WINCKLER, DON KELLY, LARS HALVOR JENSEN, MARC BRENDON, MARTIN MICHAEL LARSSON, RONAN KEATING
Copyright: Universal Music Publishing Group

Comments for Ek Kan Weer in Liefde Glo lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the television
2| symbol at the bottom of the suitcase
3| symbol to the right of the camera
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid