song lyrics / Heinz Winckler / Kom Alle Getroues lyrics  | FRen Français

Kom Alle Getroues lyrics

Performer Heinz Winckler

Kom Alle Getroues song lyrics by Heinz Winckler official

Kom Alle Getroues is a song in Afrikaans

Kom alle getroues
Vrolik en vol vreugde
O kom in die gees nou na Betlehem
Loof daardie Kindjie
Tot ons heil gebore

Kom buig daar in aanbidding
Kom buig daar in aanbidding
Kom buig daar in aanbidding
Voor Jesus die Heer

'n Kind is gebore
Loof die God van liefde
Hy kom ons verlos
Hy is wonderbaar

Raadsman en sterke
God en vors en vrede

Ons buig in blye aanbidding
Ons buig in blye aanbidding
Ons buig in blye aanbidding
Verlosser en Heer

Kom lofsing die Here
Hy is onse Koning
Vir ons word Hy mens
En oorwin die dood

Hy heers met reg in
Hemel en op aarde

Buig dankbaar in aanbidding
Buig dankbaar in aanbidding
Buig dankbaar in aanbidding
Voor Christus die Heer

Kom lofsing die Here
Loof Hom al wat lewe
Wees vrolik besing nou
Sy Majesteit

In U getroue
Bly ons ook behoue

Ons prys U in aanbidding
Ons prys U in aanbidding
Ons prys U in aanbidding
Gesalfde en Heer
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Kom Alle Getroues lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the envelope
2| symbol to the right of the clock
3| symbol to the right of the house
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid