song lyrics / Gerhard Steyn / Rooi Roos - Tien Van Harte lyrics  | FRen Français

Rooi Roos - Tien Van Harte lyrics

Performers Gerhard SteynNádine

Rooi Roos - Tien Van Harte song lyrics by Gerhard Steyn official

Rooi Roos - Tien Van Harte is a song in Afrikaans

Sy's my tien van harte
Prinses hier in my hande
Sy's die bloed deur my are
Die wind deur my hare

Kerslig en sjampanje
As die son sak oranje
Hy's die bloed deur my are
Die wind deur my hare

Ek gee vir haar 'n roos wat rooi is
'n Roos vir haar omdat sy so mooi is
Winter, herfs, lente en somer
Sonder haar is ek verlore

Ek gee vir hom my hart wat leeg was
My hart vir hom want hy sal dit oppas
Winter, herfs, lente en somer
Sonder hom is ek verlore

Sy's my druppel rooiwyn
Sy's my skemer sonskyn
Hy's die bloed deur my are
Die wind deur my hare

Ek gee vir haar 'n roos wat rooi is
'n Roos vir haar omdat sy so mooi is
Winter, herfs, lente en somer
Sonder haar is ek verlore

Ek gee vir hom my hart wat leeg was
My hart vir hom want hy sal dit oppas
Winter, herfs, lente en somer
Sonder hom is ek verlore

Ek gee vir haar 'n roos wat rooi is ('n Roos wat rooi is)
'n Roos vir haar omdat sy so mooi is
Winter, herfs, lente en somer
Sonder haar is ek verlore (Verlore)

Ek gee vir hom my hart wat leeg was (Hart wat leeg was)
My hart vir hom want hy sal dit oppas
Winter, herfs, lente en somer
Sonder hom is ek verlore

Winter, herfs, lente en somer
Sonder haar is ek verlore
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Rooi Roos - Tien Van Harte lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the eye
2| symbol at the bottom of the envelope
3| symbol to the right of the house
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid