song lyrics / Cordelia / Petrol en Vuur lyrics  | FRen Français

Petrol en Vuur lyrics

Performer Cordelia

Petrol en Vuur song lyrics by Cordelia official

Petrol en Vuur is a song in Afrikaans

As die môre kom is als verby
Ek laat jou gaan maak jou los ek laat jou vry
Want ek het net te seer gekry
Niks kan daarvan kom as ek hier by jou sou bly

As die more kom hoop ek jy verstaan
Dat ek ver ver van hier moet gaan
Hulle sê dat tyd kan alles heel
Maar die pyn is net teveel
Ek gee steeds om al sou die more kom

Ons liefde is soos petrol en vuur en die prys is net te duur
Die vlamme dans en ek staan alweer met my rug teen die muur
Die vonke vat weer vlam in my want my hart het seer gekry
Ek en jy is plofbaar verby
Soos petrol en vuur

Gister is verby vir jou en my
En die hoop van ‘n droom wat nog moes vlerke kry
‘n Lag ‘n traan verlief verspeelde tyd
En die sand uit die uurglas bring net groter spyt

Gister is verby en als wat was
Dooie kole blaas maak net ons oë vol as
Hulle sê dat as is vebrande hout en totsiens maak my benoud
Ons paaie skei want gister is verby

Ons liefde is soos petrol en vuur en die prys is net te duur
Die vlamme dans en ek staan alweer met my rug teen die muur
Die vonke vat weer vlam in my want my hart het seer gekry
Ek en jy is plofbaar verby

Maar vanaand is ek nog hier by jou
As jy jou arms om my lyf sal vou
Ek gee in en ek moet keer
Ooreed my weer en weer ‘n laaste kus hierdie vuur is geblus

Ons liefde is soos petrol en vuur en die prys is net te duur
Die vlamme dans en ek staan alweer met my rug teen die muur
Die vonke vat weer vlam in my want my hart het seer gekry
Ek en jy is plofbaar verby
Soos petrol en vuur

Ons liefde is soos petrol en vuur en die prys is net te duur
Die vlamme dans en ek staan alweer met my rug teen die muur
Die vonke vat weer vlam in my want my hart het seer gekry
Ek en jy is plofbaar verby
Soos petrol en vuur
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Petrol en Vuur lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the cross
2| symbol to the right of the bulb
3| symbol at the top of the smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid