song lyrics / Cordelia / 'N Nuwe Begin lyrics  | FRen Français

'N Nuwe Begin lyrics

Performer Cordelia

'N Nuwe Begin song lyrics by Cordelia official

'N Nuwe Begin is a song in Afrikaans

Ek kan nie wag om jou te sien nie
Ek weet jy wag vir my
Jy wag vir my

Ek kan nie wag om vir jou te sê nie
Hoe ek uitsien na ‘n lewe saam met jou
‘n Lewe saam met jou

God het jou vir my geleen
My met jou vandag geseën

‘n Nuwe begin
Saam met jou
‘n Nuwe begin
Ek word vandag jou vrou

In liefde saam gebind
Uitgesoek en vir my gevind
‘n Man vir my
Van God
‘n Nuwe begin

Ek kan nie wag om jou te sien nie
Ek weet jy wag vir my
Jy wag vir my (Jy wag vir my)

Ek kan nie wag om vir jou te sê nie
Hoe ek uitsien na ‘n lewe saam met jou
‘n Lewe saam met jou ('n Lewe saam met jou)

God het jou vir my geleen
My met jou vandag geseën

‘n Nuwe begin
Saam met jou
‘n Nuwe begin
Ek word vandag jou vrou (Ek word vandag jou vrou)

In liefde saam gebind
Uitgesoek en vir my gevind
‘n Man vir my
Van God
‘n Nuwe begin

In liefde saam gebind
Uitgesoek en vir my gevind
‘n Man vir my
Van God
‘n Nuwe begin

‘n Nuwe begin
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for 'N Nuwe Begin lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the smiley
2| symbol to the left of the thumbs up
3| symbol at the top of the cross
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid