song lyrics / Cordelia / Lepel In Die Dak Wegsteek lyrics  | FRen Français

Lepel In Die Dak Wegsteek lyrics

Performer Cordelia

Lepel In Die Dak Wegsteek song lyrics by Cordelia official

Lepel In Die Dak Wegsteek is a song in Afrikaans

Duidelik dit was wonderlik woes onvermydelik
Die aand toe jy my hand vat om te dans dans dans
Aantreklik gelydelik net so mooi verduidelik
Die aand toe jy my hand vat om te dans dans dans

Lepel in die dak wegsteek geskrik maar wie sou weet
So onverwags ‘n skelm met ‘n das das
Loop my vas vas ek hardloop in jou liefde vas in jou liefde vas

Vir die botter of vir wors jy weet ek sal dit nooit vergeet
Jy was die een ‘n skelm met ‘n das das
Loop my vas vas ek hardloop in jou liefde vas in jou liefde vas

Los geloop so goed gevoel en reg vir daai vry gevoel
Die aand toe jy my hand vat om te dans dans dans
My hande wou uit die mou terwyl ek aan my woorde kou
Die aand toe jy my hand vat om te dans dans dans

Lepel in die dak wegsteek geskrik maar wie sou weet
So onverwags ‘n skelm met ‘n das das
Loop my vas vas ek hardloop in jou liefde vas in jou liefde vas

Vir die botter of vir wors jy weet ek sal dit nooit vergeet
Jy was die een ‘n skelm met ‘n das das
Loop my vas vas ek hardloop in jou liefde vas in jou liefde vas

Vas vas hou my vas ons dwaal 'n bietjie van die punt hier af
My kop spin in die rondte my hart klop opgewonde
Vas vas stywer vas jou liefde druk my in ‘n hoekie vas vas vas

Lepel in die dak wegsteek geskrik maar wie sou weet
So onverwags ‘n skelm met ‘n das das
Loop my vas vas ek hardloop in jou liefde vas in jou liefde vas

Vir die botter of vir wors jy weet ek sal dit nooit vergeet
Jy was die een ‘n skelm met ‘n das das
Loop my vas vas ek hardloop in jou liefde vas in jou liefde vas
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Lepel In Die Dak Wegsteek lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the star
2| symbol at the top of the bulb
3| symbol to the left of the smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid