song lyrics / Cordelia / Mal in Jou Kop lyrics  | FRen Français

Mal in Jou Kop lyrics

Performer Cordelia

Mal in Jou Kop song lyrics by Cordelia official

Mal in Jou Kop is a song in Afrikaans

Is jy mal in jou kop
Om te dink dat ek ooit hierdie liefde kan stop
Jy moet weet dat 'n deel van jou hart vir ewig klop klop hier binne my
En ek kyk hoe jy wegry saam met haar
Sal dit ooit bedaar in my en kan jy hoor
Watter dele van my en van jou het jy verloor?
Jy moet weet dat ek deel van my hart so pas gestop het hier binne my
As jy my los sal my sinne my los vir jou

Wat is hierdie liefde?
Watter pil vat hierdie pyn?
Ek hoor nog jou stem diep hier binne my
Gaan dit ooit verdwyn?

Jy sê dis alles niks nie
En my hart is nie vir jou
Maak tog jou oë oop en kyk vir my
Jy's my man ek's jou vrou

Is jy mal in jou kop
Om te dink dat ek ooit hierdie liefde kan stop?
Jy moet weet dat 'n deel van jou hart vir ewig klop klop hier binne my
En ek kyk hoe jy wegry saam met haar
Sal dit ooit bedaar in my en kan jy hoor
Watter dele van my en van jou het jy verloor?
Jy moet weet dat ek deel van my hart so pas gestop het hier binne my
As jy my los sal my sinne my los vir jou

Gedink ek sê dit baie
Ek het gedink jy het gehoor
Ek soek jou gedagtes hier binne my
Want jou kop het jou hart verloor

Is jy mal in jou kop
Om te dink dat ek ooit hierdie liefde kan stop?
Jy moet weet dat 'n deel van jou hart vir ewig klop klop hier binne my
En ek kyk hoe jy wegry saam met haar
Sal dit ooit bedaar in my en kan jy hoor
Watter dele van my en van jou het jy verloor?
Jy moet weet dat ek deel van my hart so pas gestop het hier binne my
As jy my los sal my sinne my los vir jou

Jou hart is binne my eie geen liefde op aarde is wyer as my liefde vir jou

Is jy mal in jou kop
Om te dink dat ek ooit hierdie liefde kan stop?
Sal dit ooit bedaar in my en kan jy hoor
Watter dele van my en van jou het jy verloor?
Jy moet weet dat ek deel van my hart so pas gestop het hier binne my
As jy my los sal my sinne my los vir jou

Ek bêre jou hart net hier binne my dalk is ek mal oor ek mal in my kop is vir jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Mal in Jou Kop lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the thumbs up
2| symbol at the top of the clock
3| symbol at the bottom of the cross
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid